Transoranje Institute for Special Education

Thank You – Baie dankie

TOIBO wil graag hierdie maand vir die gemeentes baie dankie sê vir hulle ondersteuning. Die NHKA se volgehoue ondersteuning en gebede is vir ons van groot waarde en word opreg waardeer. Saam maak ons ‘n verskil wat werklik so nodig is in die lewens van ons kinders met spesiale onderwys behoeftes.. Ons deel ook graag […]

TOIBO: Maart 2024

TOIBO: Maart 2024 Hierdie maand vier TOIBO haar 77ste bestaansjaar en graag deel ons bietjie inligting rakende TOIBO se werksaamhede. Facebook