TOIBO wil graag hierdie maand vir die gemeentes baie dankie sê vir hulle ondersteuning. Die NHKA se volgehoue ondersteuning en gebede is vir ons van groot waarde en word opreg waardeer.
Saam maak ons ‘n verskil wat werklik so nodig is in die lewens van ons kinders met spesiale onderwys behoeftes..
Ons deel ook graag ons jaarverslag met die gemeentes. ‘n Lae resolusie weergawe is aangeheg (‘n hoë resolusie is ook beskikbaar op aanvraag).
Blaai gerus deur die digitale weergawe van die jaarverslag: https://heyzine.com/flip-book/f8ba7afb0f.html