Transoranje Institute for Special Education > Nuus  > Toibo Nuus – Junie 2018

Toibo Nuus – Junie 2018

Verlede maand het ons gefokus op ons hoofprojek, Project Sunshine. Hierdie maand vertel ons jou van die kleiner projekte wat ‘n groot verskil in die lewens van kinders maak.

Projek Warm Liggaam. Die winter maak ons weer bewus van die swaarkry wat mense moet verduur. Gedurende die afgelope maand moes ons dringend warm truie en windbreakers vir kinders koop. Met die hulp van ‘n donasie van die Mnr Price Foundation kon ons die liggame van 35 kinders warmmaak. Ongelukkig is daar nog so baie wat verlang na iets warm.

Klik hier om die nuusbrief te lees.

Team
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.