TOIBO Matrikulante

Baie geluk aan die TOIBO-skole se 2019 matrikulante.   ‘n Slaagsyfer van 96,84% is behaal.     Drie leerders van Hoërskool Martie du Plessis het beurse ontvang vir verdere studies aan die Universiteit van die Vrystaat.

Transoranje-skool en Transvalia-skool spog met ‘n 100% slaagsyfer.  Transvalia-skool word ook aangewys as die beste LSOB-skool in die Distrik Tshwane Suid asook Gauteng.


Andries Pretorius
No Comments

Leave a reply