Nuusbrief September 2020

Om gesproke taal (nie gebaretaal nie) aan te leer, is dit belangrik dat ’n hardhorende persoon vroeg geïdentifiseer word en die nodige versterking ontvang en dit getrou dra. Gehoorgestremdes vanaf die ouderdom van drie jaar kan in die voorskoolse program geplaas word, wat uiters suksesvol kan wees. In die skool word die ouditief-orale benadering gebruik om die aanleer van taal te bevorder.

Lees die Nuusbrief Sept 2020 hier

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *