Transoranje Institute for Special Education > News  > Nuusbrief Oktober 2020

Nuusbrief Oktober 2020

Nuusbrief Okt 2020

Weens die Covid-19 pandemie is Loslitdag uitgestel tot 3 Desember. 

Wil u dit nie oorweeg nie om op 6 Desember hierdie belangrike saak te ondersteun deur die waarde van 5 of meer plakkers aan ons oor te betaal? 

Die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers en susters van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’

Matteus 25:40, NAV

Andries Pretorius
No Comments

Leave a reply