
Nuusbrief Januarie 2021
So breek 2021 aan met die Covid-19-pandemie steeds in ons midde. ’n Groot bekommernis vir TOIBO en haar skole is of die akademiese jaar weer so ontwrig gaan word soos in 2020. Die uitstel van die datum om skole te heropen is reeds ’n aanduiding dat ons weer ontwrigtings kan verwag.
Lees die volledige Januarie 2021 Nuusbrief hier