Transoranje Institute for Special Education > nuus  > Mongezi Mbatha – Prinshofskool

Mongezi Mbatha – Prinshofskool

Ontvang die toekenning vir die beste akademiese prestasie van LSOB-leerders in die land. Slaag met 3 onderskeidings.

Ek het nie verwag om aangewys te word as die topleerder nie. Dit het my beslis onkant gevang.

Ek is dankbaar vir my goeie ondersteuningsnetwerk by die skool en huis. Daarsonder sou ek dit nie gemaak het nie.

Mongazi het beperkte sig. Hy lees grootdrukboeke en vergroot die letters op sy rekenaar om oor die weg te kom.

Mongezi gaan inligtingstegnologie aan die Universiteit van Pretoria studeer. Berig in Beeld

Share
Andries Pretorius
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.