Transoranje Institute for Special Education > Nuus  > LOSLITDAG : Tyd om te Skitter

LOSLITDAG : Tyd om te Skitter

The theme of TIME TO SHINE sets out to achieve many things, to highlight and showcase the brilliance that’s created when South Africans unite behind a truly great cause… to encourage people to shine their light and take up their rights.

Vrydag 6 September 2019 is LOSLITDAG. R4 van die R10 plakker word deur TOIBO benut  vir projek Volmagie. Projek Volmagie se doel is presies wat dit sê ” om kinders wat met ‘n honger magie by die skool op daag te voed”.

Bestel jou gemeente, organisasie, maatskappy of sommer jou eie plakker nou by Arina Jooste toibo@imaginet.co.za

Skitter jy in jou teenwoordigheid, of in jou   …!!

 

Andries Pretorius
No Comments

Leave a reply