

Gebare- taalkoor Optredes
Die NHKA staan op 8 September hul spesiale deurkollektes af aan TOIBO.
Gemeentes in Johannesburg en Pretoria word uitgenooi na die eredienste by:
- NH Gemeente Randburg om 09:00.
- NH Gemeente Pretoria-Oos om 18:30
By Randburg tree die Gebare- taalkoor van Transoranje-skool vir Dowes op en by Pretoria-Oos tree Lorinda Diedericks, ‘n blinde oudleerder van Prinshof-skool sowel as die koor op. Moet dit nie misloop nie!