Nuusbrief Januarie 2021

So breek 2021 aan met die Covid-19-pandemie steeds in ons midde. ’n Groot bekommernis vir TOIBO en haar skole is of die akademiese jaar weer so ontwrig gaan word soos in 2020. Die uitstel van die datum om skole te heropen is reeds...

Nuusbrief September 2020

Fokus op Gehoorgestremdheid Om gesproke taal (nie gebaretaal nie) aan te leer, is dit belangrik dat ’n hardhorende persoon vroeg geïdentifiseer word en die nodige versterking ontvang en dit getrou dra. Gehoorgestremdes vanaf die ouderdom van drie jaar kan in die voorskoolse program geplaas word, wat...

Leergestremdheid

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Elizabeth Stone het gesê:  'Die besluit om 'n kind te hê is formidabel.  Dit is die voorneme om vir altyd daarna jou hart buite jou liggaam te sien rondloop.' So 'n groot besluit, maar een wat baie keer so maklik geneem word.  Wanneer 'n baba gebore...