Ons kondig graag ’n nuwe TOIBO-projek aan, naamlik “Project Chat for Children”. TOIBO het met Melon Mobile ’n vennootskap gesluit om kommissie te verdien op alle kontrakte wat met TOIBO se promosiekode aangegaan is. Dit kan moontlik mettertyd vir TOIBO ’n groot inkomste verseker. Die projek sal wel net in Engels bemark word weens die Engelse terme wat daarmee gepaardgaan.