Skenkings

Onderrig aan kinders met spesiale onderwysbehoeftes is baie duur. Ons het u finansiële bystand nodig.

1. Bydrae per tjek:
Maak asseblief u tjek betaalbaar aan die "Transoranje Instituut" en pos aan:

Die Uitvoerende Beampte
Transoranje Instituut
Posbus 2921
Pretoria
0001

2. Bydrae per Kredietkaart:
Kliek hier om die kredietkaart vorm af te laai. Voltooi dit asseblief en faks dit na (012) 320 7712 of stuur dit per e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


3. Direkte inbetaling / Internet oorbetaling

Rekeningnaam: Transoranje Instituut
Bank: Absa Bank
Tak: Bosmanstraat
Takkode: 323 145
Rekeningnommer: 020 840 145

Verw: Voorletters en van of Donateur nommer.

Indien u 'n kwitansie wil ontvang faks die inbetaalstrokie en u persoonlike besonderhede aan die Instituut na  (012) 320 7712 of stuur dit per e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
Wil u 'n Art 18A Kwitansie (Belastingaftrekbaar) ontvang?   

4. Per aftrekorder wat u by u bank kan voltooi ten gunste van die Instituut.

5. Gaan na Testamentêre bemakings vir meer besonderhede oor 'n moontlike erflating aan die Instituut.
Deur 'n kodisil by u bestaande testament te voeg, kan u 'n bemaking aan die Instituut doen sonder om u testament te verander.

Baie dankie dat u omgee!!